CKW STAAL VERSINKTE STAAL DRAAD

Ons verskaf hoë kwaliteit versinkte staal draad aan privaat, sekuriteits en landbou sektore in Suid Africa, met baie kompeterende pryse. Dit is gewaarborg dat die regte versinkte staal draad verkrygbaar is in ons reeks van lig versinkte staal draad tot vol versinkte staal draad.

KWALITEIT EN BETROUBAARHEID

CKW Staal se versinkte draad word by ‘n ISO 9001 goedgekeurde vervaardiging fabriek vervaardig. Die Universiteit van Kaapstad se Ingeneurs Departement het al die nodige toetse op ons versinkte staal draad gedoen om te sien hoe dit teen ons hoof kompeteerders se versinkte draad vergelyk. Die resultate * bewys dat CKW Staal se produkte van ‘n hoë kwaliteit versinkte staal vervaardig word. Ons versinkte staal draad is “The Best by Test”. Gaan kyk na ons produkte lys om die verskeidenheid van versinkte draad wat ons beskikbaar het te sien.

* Die bogenoemde resultate is op aanvraag beskikbaar

Nou beskikbaar in die Oos en Noord-Kaap

Unit 3, Anna Park, 30 Killarney Avenue, Killarney Gardens, 7441, T: +27 21 55 77 159